Kom deel in die opwinding en feesviering
van die liefde wanneer

Iwan &

Seun van
Johan en Mariana Jansen van Rensburg

Tasha

Dogter van
Henk en Lynette Kock

in die huwelik verbind word.

8 Augustus 2020 om 15h00

Neo Trouvenue, Wellington

Drag-Formeel * Geen Kinders * Kontantkroeg

Dae tot

Troudag

Ons Ontmoeting

Die storie van Iwan en Tasha

Die storie van Iwan en Tasha begin die eerste dag van Universiteit op die NWU PUKKE kampus met ‘n Capit-Laf Eerstejaarskonsert,’ n Caputter en ‘n baie entoesiastiese Kathu’ ter! Tasha was die eerste een om haarself voor te stel, maar na hierdie ontmoeting het die eens teruggetrokke dekordraer dadelik verander in die interessante, “reg vir enige avontuur”, “altyd lus vir ‘n bier”, rugbyspeler wat in sy vrye tyd Rekeningkunde studeer en van Mosselbaai af kom!

Iwan het vinnig die verantwoordelikheid aangeneem om Tasha te vergesel op haar vroeë-oggend draffies, aangesien Tasha se streng pa haar verbied het om alleen te draf in die gevaarlike strate van die studentedorp! Die pad na Tasha se hart was omtrent ‘n lang pad met baie bulte, maar gelukkig is daar altyd afdraendes wat wag na die moeilikste roetes en so het die “Best Friends Forever” uiteindelik na “In a relationship” verander!

Twee lang verdiende Grade en vier jaar later het Tasha uiteindelik “Ja” gesê vir die “Mosselbaai guy”, wat vir altyd haar hart gesteel het met sy luukse? party tricks en oor die feit dat hy haar altyd op die hande dra.

Met vele hoofstukke reeds gevul met lewenslus, heerlike avonture, goeie vriende en familie, opwinding en harte vol liefde vir mekaar, weet ons die storie staan nog lank nie na ‘n einde se kant toe nie…

Iwanicon

Vier feite

wat dit maklik gemaak het vir Tasha om ``Ja`` te se!

* Iwan is lief vir al die mense waarvoor ek lief is. Hy doen moeite om ‘n goeie verhouding te bou met almal wie ek belangrik ag in my lewe.

* Iwan het ambisie en’ n lus vir die lewe. Hy is gereed om geleenthede aan te gryp en ons motiveer mekaar om saam groot te droom en doelwitte te stel vir die toekoms.

* Iwan is net so opgewonde soos ek oor goeie koffie, interessante kosse, ‘n lekker “sundownertjie” en eksotiese bestemmings. Hy is ook’ n groot fiksheidsmotiveerder en dit is so lekker om ons altwee se liefde vir aktief wees saam te kan geniet.

tashaicon

Vier feite

waarom Iwan die ``Ja`` woord gevra het!

Feite waarom Iwan die “Ja” woord gevra het.

  • Tasha is my “go- to person”.
  • Tasha sien altyd net die beste in my raak.
  • Tasha se energieke persoonlikheid is net verslawend om by te wees.
  • Tasha is die mees beeldskone mens wat hierdie oë van my al gesien het.

Ek het haar baie lief en kan nie meer wag vir ons nuwe “chapter” om te begin nie. Liewe Jesus het my geseën met een van sy kosbaarste kinders

Ontmoet die Gevolg

Dankie vir julle vriendskap

Strooimeisies

Freuhle Wille

Hoofstrooimeisie

Koshuiskamermaats in Eunice vir 5 jaar en beste vriendinne van Graad 8 af en vir nog baie jare wat voorle. Freuhle is ‘n dinamiese dame met ambisie. Sy is iemand wat mens motiveer om altyd te streef na iets beter.

Hanine Zaaiman

Strooimeisie

‘n Goeie Potchefstroom vriendin en mede-apteker. Hanine sorg altyd vir opwinding as mens tyd saam met haar spandeer. Sy bly tans in Kakamas en bring definitief so stukkie huis nog  nader aan Upington as wat Kathu is.

Jana Hurter

Stooimeisie

Ook ‘ n vriendskap gevorm in Potchefstroom , maar geslyp in George/Hartenbos. Jana kan enige dag sommer vinnig opkikker en kan altyd saam praat oor jou drome en doelwitte al is dit hoe groot.

Nelmari Louw

Stooimeisie

‘ n Sussie van my ander familie. Nelmari was my Graad 8 in Eunice en ons ken mekaar al lewenslank. Sy is pragtig van binne en buite.

Ava Theron

Blommemeisie

Die kleinste en definitief die oulikste van die hele gevolg. Sy het groot verantwoordelikhede op die troudag wat ringe dra en oppas sowel as blomme strooi insluit.

Strooijonkers

JACK RAYAN

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Vivamus feugiat purus sed tempus ornare. Sed convallis eu orci ut sodales. Nam rhoncus laoreet elit, a condimentum augue tempor vitae in faucibus curabitur in faucibus curabitur . Olor sit amet, consectetur adipiscing elit. Lorem ipsum dolor sit amet.

MARTIN

ANDREW

THOM

Die Venue

- SIEN KAART -

Neo Trouvenue, Wellington

15:00

We specialize in all events, from weddings, birthday parties, corporate events, live show’s and more.

Trouprogram

Ons Menu

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Vivamus feugiat purus sed tempus ornare. Sed convallis eu orci ut sodales. Nam rhoncus laoreet elit, a condimentum augue tempor vitae in faucib.

1

Seremonie

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Vivamus feugiat purus sed tempus ornare. Sed convallis eu orci ut sodales. Nam rhoncus laoreet elit, a condimentum augue tempor vitae in.

2

Foto Sessie

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Vivamus feugiat purus sed tempus ornare. Sed convallis eu orci ut sodales.

3

Toesprake

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Vivamus feugiat purus sed tempus ornare. Sed convallis eu orci ut sodales. Nam rhoncus laoreet elit, a condimentum augue tempor vitae in.

4

Ete

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Vivamus feugiat purus sed tempus ornare. Sed convallis eu orci ut sodales. Nam rhoncus laoreet elit, a condimentum augue tempor vitae in.

5

Koeksny

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Vivamus feugiat purus sed tempus ornare. Sed convallis eu orci ut sodales. Nam rhoncus laoreet elit, a condimentum augue tempor vitae in.

6

Laat die party begin

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Vivamus feugiat purus sed tempus ornare. Sed convallis eu orci ut sodales. Nam rhoncus laoreet elit, a condimentum augue tempor vitae in.

Ons Verlowing

Ons Verlowing

Ons Verlowing

Ons Verlowing

“ The best gift is your patecipation, thanks to all ”

Tasha & Iwan

Akkommodasie

Waar om te Slaap

Vir ‘n lys van beskikbare akkommodasie in en om Wellingtin besoek asb die Wellington Webblad  se verblyf bladsy.
Verblyf

Confirmation

R.S.V.P

WAAR

WELLINGTON

SELFOON

+2782 455 0652

ADRES

R301, Wellington

Time used: ms